LOFDAL SORGSENTRUM

24 UUR VERSORGING



Welkom by die Sentrum wat 24 uur per dag diens lewer aan sy inwoners

 

 Ons is 'n versorgings sentrum vir bejaardes wat voorsien in die liggaamlike, innerlike en geestelike behoeftes van die inwoners.

Ons is geleë te Bakenkloofstraat 363, Pretoria Noord