Nuusblad

Coronavirus:

Die veiligheid van ons inwoners en personeel is vir ons baie belangrik en daarom tref ons die volgende voorsorg maatreëls om almal te beskerm:

  • Beperk asseblief u besoeke by die sorgsenturm.

  • Waar moontlik probeer om eerder kontak met die inwoners te maak d.m.v. Whatsapp Video Call.

  • Indien u inwoners besoek vermy asseblief om fisiese kontak te maak.

  • Hand reinigers word by die ingang geplaas, gebruik dit asseblief wanneer u die sentrum besoek.

Spesiale Aanbod:

© 2020 Lofdal Sorgsentrum

  • Facebook