Ontspanning

  • Grootskerm TV met vol DSTV pakket in die sitkamer.

  • Boekrak met boeke beskikbaar.

  • Hulplewering teenoor mekaar.

  • Oefening een maal per week.

  • Daar word weekliks Bingo en ander aktiwiteite aangebied.

  • Daar word weekliks 'n film dag aangebied.

  • Inwoners deel van die VEK Lofdal se Senior Burger etes en bedrywighede.

  • Gemeenskaplike tuin.

© 2020 Lofdal Sorgsentrum

  • Facebook